Deborah Foreman

Deborah Foreman
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Deborah Foreman (gebore 12 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Valley Girl (1983), Real Genius (1985), April Fool's Day (1986), en My Chauffeur (1986).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search